Toegang vir almal

In die hart van die Ubuntu filosofie is die oortuiging dat die rekenaar is vir almal. Met gevorderde toeganklikheidsgereedskap en opsies om taal, kleurskema en teksgrootte te verander, maak Ubuntu die rekenaar maklik – elkeen en waar jy ook al is.